Skip to product information
Die Kwag
R 449.99 ZAR

🦓 Wild Frontier x TjekitKwagga – Limited Edition Olive Kwagga Cap

Goed en jy.

Hier’s hy. Die Kwagga Cap – ’n limited edition collab tussen Wild Frontier Hat Co. en die enigste, TjekitKwagga.

Hierdie is nie net ’n hoed nie.
Dis ’n mullet helmet vir manne wat hou van rugby, braai, jag, visvang en kuier saam met hulle pelle.

🦓 Wat maak hom spesiaal?
• Custom Kwagga patch ontwerp eksklusief vir hierdie collab
• Limited drop – as hy uitverkoop is, is hy weg
• Gebou vir die veld, die stoep en die stadion

Die kwagga staan vir iets:
Half wild. Half beskaafd. 100% Suid-Afrikaans.

⚠️ Limited Edition

Ons maak net ’n beperkte hoeveelheid.
Geen restocks. Geen “miskien later” nie.

As jy hom wil hê — vat hom nou.